Wat is Movember en hoekom vier ons dit?
Lipwurm, bo-lipbos, brommerhok, lipkwas of sommer net in gewone Afrikaans, ’n snoor. Elke jaar neem mans oor die wêreld deel aan ’n tradisie waar die snoor die gespreekspunt word: Movember. Movember vind jaarliks in November plaas, en mans word aangemoedig om snorre te groei vir ’n goeie doel. Maar het jy al ooit gewonder wat dié
Wat is Movember en hoekom vier ons dit? Read More »








