Our Blogs
Wat is Movember en hoekom vier ons dit?
By angelles |
Lipwurm, bo-lipbos, brommerhok, lipkwas of sommer net in gewone Afrikaans, ’n snoor. Elke jaar neem mans oor die wêreld deel aan ’n tradisie waar die snoor die gespreekspunt word: Movember. Movember vind jaarliks in November plaas, en mans word aangemoedig om snorre te groei vir ’n goeie doel. Maar het jy al ooit gewonder wat dié […]
Read More Hoekom is dit belangrik om proaktief te wees wanneer dit by die voorkoming van borskanker kom?
By chantelle |
Tydens Oktobermaand vier ons Pienk-tober. ‘n Maand waarin ons bewusmaking skep rondom borskanker en fokus op hoe belangrik dit is om proaktief te wees met die voorkoming daarvan. Borskanker is iets wat dikwels eers raakgesien word wanneer dit reeds te laat is. Volgens die Nasionale Kankerregister (NCR, 2023) het 1 uit elke 27 vroue in Suid-Afrika […]
Read More Waarom jou digitale voetspoor, sosiale media en SEO vir jou webwerf van kardinale belang is
By chantelle |
Deur Chantelle Smith As bemarkingsbestuurder by The SSC, het ek al dikwels die vraag gekry: “Waarom is my webwerf nie bo nie?” of “Waarom besoek mense nie my webwerf nie?”. Hierdie vrae is meer algemeen as wat meeste maatskappye besef, en die antwoord lê dikwels nie in die kwaliteit van die webwerf nie, maar in […]
Read More 2025 sonder ‘n webtuiste is soos ‘n drawwer sonder hardlooptekkies.
By chantelle |
Deur Chantelle Smith Stel jou voor jy is ‘n drawwer wat op die punt staan om ‘n wedloop aan te pak, maar jy het heeltemal vergeet om jou hardlooptekkies aan te trek. Hoe gaan jy vinnig beweeg? Hoe gaan jy meeding teen ander wat alles reg het? Dieselfde geld vir besighede in 2025. Sonder ‘n […]
Read More Vyf kragtige wenke vir Entrepreneurs in 2025
By chantelle |
Deur Chantelle Smith By The Shared Services Company (The SSC) is ons daartoe verbind om entrepreneurs en besigheidseienaars te bemagtig en te help om in 2025 sukses te behaal. Hier is vyf belangrike wenke wat jou sal help om strategies te beplan en jou besigheid op die regte pad te kry. 1. Stel duidelike doelwitte […]
Read More Is Dit Die Moeite Werd Om Net ChatGPT Te Gebruik Vir Sosiale Media Tekste?
By chantelle |
In die wêreld van sosiale media het kunsmatige intelligensie (KI) soos ChatGPT 'n groot verskil gemaak. Maar is dit regtig 'n goeie idee om net ChatGPT te gebruik vir jou sosiale media teks? Kom ons kyk na die voor- en nadele, en hoe platforms soos Facebook, Instagram en LinkedIn jou bereik beperk.
Read More Belangrike Inligting vir Belastingseisoen 2024
By chantelle |
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het die datums vir belastingseisoen 2024 aangekondig, en daar is 'n paar dinge wat jy moet weet.
Read More The Power of Shared Services: Streamlining Business Operations with The Shared Services Company
By chantelle |
Discover the transformative power of shared services with The Shared Services Company. Our comprehensive solutions in financial management, virtual assistance, and 360-degree marketing enable businesses to streamline operations, boost efficiency, and focus on core growth objectives. Optimize your business today with The SSC.
Read More 