
Blitsnuus-vir Entrepreneurs November 2024
Beste lesers,
2024 was ‘n jaar van groei en nuwe geleenthede vir The SSC. Ons wil graag elke nuwe kliënt wat by ons aangesluit het, verwelkom, asook ons lojale kliënte bedank wat steeds die pad saam met ons loop. Ons waardeer die ondersteuning en sien uit daarna om voort te gaan om aan jul besigheidsbehoeftes te voldoen.

Blitsnuus-vir Entrepreneurs Mei 2025
’n Jaar van groei en vernuwing:
Wat ’n merkwaardige jaar tot dusver! 2025 het vir The SSC talle nuwe hoogtes gebring: