Hoekom is dit belangrik om proaktief te wees wanneer dit by die voorkoming van borskanker kom?
Tydens Oktobermaand vier ons Pienk-tober. ‘n Maand waarin ons bewusmaking skep rondom borskanker en fokus op hoe belangrik dit is om proaktief te wees met die voorkoming daarvan. Borskanker is iets wat dikwels eers raakgesien word wanneer dit reeds te laat is. Volgens die Nasionale Kankerregister (NCR, 2023) het 1 uit elke 27 vroue in Suid-Afrika […]







