Wat is Movember en hoekom vier ons dit? 

Lipwurm, bo-lipbos, brommerhok, lipkwas of sommer net in gewone Afrikaans, ’n snoor. Elke jaar neem mans oor die wêreld deel aan ’n tradisie waar die snoor die gespreekspunt word: Movember.  Movember vind jaarliks in November plaas, en mans word aangemoedig om snorre te groei vir ’n goeie doel. Maar het jy al ooit gewonder wat dié […]

Wat is Movember en hoekom vier ons dit?  Read More »